Img

Top 10 akademiese presteerders






Afwesig: Jana Venter



Spelling Bee

Twee van ons leerders (Shaedan Thomelong en Savannah Pretorius) verteenwoordig ons kring by die Sedibeng kampioenskap en Shaedan Thomelong is deel van die top 3 kandidate wat Sedibeng op Provinsiale vlak gaan verteenwoordig.



ATKV Spelathon

Twee van ons leerders (Diandra du Plessis en Albert Greyling) verteenwoordig ons skool by die streekskompetisie en dring deur na die finale ronde van die ATKV se Spelathonkompetisie. Albert behaal ’n vierde plek.



Slaagvereistes

Gr. 1 - 3
'n Leerder moet minstens die volgende behaal:
'n 4 of 50% vir Afrikaans
'n 3 of 40% vir Engels
'n 3 of 40% vir Wiskunde

Gr. 4 - 6
'n 4 of 50% vir Afrikaans
'n 3 of 40% vir Engels
'n 3 of 40% vir Wiskunde
Asook 'n 3 of 40% vir enige 2 van die oorblywende leervakke nl. Natuurwetenskap en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede.

Gr. 7
'n 4 of 50% vir Afrikaans
'n 3 of 40% vir Engels
'n 3 of 40% vir Wiskunde
Asook 'n 3 of 40% vir enige 3 van die oorblywende leervakke en 'n 2 of 30% vir enige 2 van die res van die leervakke nl. Natuurwetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe, Kuns en Kultuur, Ekonomiese Bestuurswetenskappe en Lewensoriëntering