Img

Atletiek 2016 - Ons is tops!

Interlaer het 87 medaljes opgelewer, waarvan 43 goud, 23 silwer en 21 brons was. Verskeie leerders het besondere prestasies behaal waaronder Diandra du Plessis wat die tweede meeste punte volgens die ABSA tabel vir die senior dogters verower het. Aiden Jacobs het die Victor Ludorum-toekenning ontvang, terwyl Gustav in sy nek geblaas het vir hierdie erkenning. Talle ander name kan ook uitgelig word, veral as mens in ag neem dat 50 van ons atlete genooi is om aan die volgende uitdunrondte deel te neem.



  

  

  

  

     




En moenie glo dit het daar geeindig nie ...

N-E-G-E-N-T-I-E-N ... ja negentien ... mmm 19 ... van ons leerders het vanjaar aan die Gautengkampioenskappe gaan deelneem! Baie geluk, jul maak ons so trots!