Img

Bybelvasvra

Die dapper soldate van die Woord, leer hierdie jaar kliphard aan Rigters 1 – 9 en Hebreërs 9 – 13. Baie sterkte aan Conrad Esterhuyse, Ansuné Marx, Amorise Pienaar en Lyla van Rooy. Hierdie vier leerders is vanjaar se slimkoppe wat ons op 4 Augustus by die Super 12-kompetisie gaan verteenwoordig.