Img

Gr R Celebrations

Die tema “Bak en brou in geel” was vir ons besige bytjies geen uitdaging nie en Laerskool Kollegepark het weggestap met die geleentheid om distrik by die volgende ronde te verteenwoordig. Wat sal ons hul nou noem ... ons eie Koeke-Kokke-Kollege-dore!

   

Beroepsdag

Graad R-personeel het elkeen 'n ander droom … beroepsdag by die graad R-klasse het onderwysers laat tuisbly en die vreemde karakters in die klasse losgelaat.

 

Oupa- en Oumadag

 

 

 

 

 

Nasionale Burgerdag!

As die Gr. R’e ‘n rede kan kry om te braai, dan doen ons dit! Met Nasionale Burgerdag die 28ste Mei het ons graad R juffrouens die lekkerste burgers gebou! Dankie aan die Gr. R-ouers wat gehelp het, julle is voorwaar sterre!
 

 

 


Ons Besige Bytjies word speel-speel slim

 

 

 


Graad R gradeplegtigheid en konsert

 

 

 

 

 

 

 

 


Graad R hou Oupa en Ouma dag

Op 9 Mei 2014 het ons Gr. R maatjies hulle oupa's en ouma's bietjie bederf deur 'n paar oupa en ouma liedjies te sing. Kollegepark se eie gaskunstenaar, Mnr. Francois Cilliers, het vir verdere vermaak gesorg. Die dag is afgesluit met heerlike verversings en 'n lekker kuier.