Img

DBV Uitreik

Laerskool Kollegepark se leerlingraad het Dinsdag 18 April die skool se fondsinsamelingprojek van hondekos en komberse aan die DBV gaan oorhandig. Dit was 'n wonderlike ervaring vir elke kind en hulle kon heerlik met die troeteldiere speel en kuier. Al was daar 'n paar trane toe die bus wegtrek het elkeen wel 'n waardevolle les geleer.... "Don't shop, adopt"



Hoofleiers


Van links na regs
Albert Greyling (Hoofseun)
Amorise Pienaar (Hoofmeisie)
Meagan Straw (onderhoofmeisie)
Janzal Lala (onderhoofseun)