Img

Tecno Einsteins

Tecno Einsteins neem deel aan Noord-Vrystaatkampioenskappe en kwalifiseer vir SA's. Hulle wen ook die trofee vir die beste spangees.




Techni Brainz

Techni Brainz neem deel aan Noord-Vrystaatkampioenskappe en kwalifiseer vir SA's. Hulle wen ook die trofee vir "Core Values"/Kernwaardes.




Robotics in aksie!