Img

Sedibeng Skaak

Luann Boshoff is gekies vir die Sedibeng 0/14 A-span. Hy gaan gedurende Desember Sedibeng in Kimberley verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Skaak kampioenskappe. Ons is baie trots op hom.